NWT Graad 5 Kwartaal 1 Toets
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie assessering bedek al die werk wat in Kwartaal 1 in Graad 5 NWT bespreek is.
Alle eenhede van kwartaal 3 word geassesseer.
Kwartaal 1
Onderwerp 1: Plante en diere op Aarde
Onderwerp 2: Diereskelette
Onderwerp 3: Skelette as strukture
Onderwerp 4: Voedselketting
Onderwerp 5: Lewensiklusse
Die totaal van die toets is 70.
‘n Nasienriglyn is bygevoeg.