R92.00

Resource Description

Hierdie assessering bedek al die werk wat in Kwartaal 1 en Kwartaal 2 bespreek is.

Alle eenhede van kwartaal 1 en 2 word geassesseer.

Kwartaal 1

Onderwerp 1: Plante en diere op Aarde

Onderwerp 2: Diereskelette

Onderwerp 3: Skelette as strukture

Onderwerp 4: Voedselkettings

Onderwerp 5: Lewensiklusse

Kwartaal 2:

Onderwerp 6: Metale en nie-metale

Onderwerp 7: Gebruike van metale

Onderwerp 8: Die verwerking van materiale

Onderwerp 9: Verwerkte materiale

Die totaal van die toets is 70 punte.

‘n Nasienriglyn is ook bygevoeg.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.