NWT Graad 6 Kwartaal 2 Eksamen
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie assessering bedek al die werk wat in Kwartaal 1 en Kwartaal 2 bespreek is.
Alle eenhede van kwartaal 1 en 2 word geassesseer.
Kwartaal 1
Onderwerp 1: Fotosintese
Onderwerp 2: Voedingstowwe in kos en voeding
Onderwerp 3: Voedselverwerking
Onderwerp 4: Ekostelsels en voedselwebbe
Kwartaal 2:
Onderwerp 5: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
Onderwerp 6: Mengsels
Onderwerp 7: Oplossings as spesiale mengsels
Onderwerp 8; Mengsels en waterhulpbronne
Onderwerp 9: Prosesse om water te suiwer
Die totaal van die toets is 100 punte.
‘n Nasienriglyn is ook bygevoeg.