Onderwyser jaarbeplanner boek
Sale!
R13.97
Resource Description
Vinnige en maklike manier om al die los papiere te booikot deur die jaar.
Hou al jou belangrike inligting in een boek. Al wat jy hoef te doen is om dit te druk, die gepaste inligting by te voeg en te bind. Siedaar!
Afdelings sluit in:
- Voorblad (kleur jou eie voorblad in)
- Lesbeplanning (Weekliks)
- Intervensie
- Ouerkommunikasie
- Puntestate
- Boekelys