Optowering van skryfwerk Graad 8 – 12
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n PowerPoint wat leerders wys wat in opstelskryf van hulle verwag word, hoe om aan hul skryfwerk die WOW-faktor te gee. Leerders word gelei hoe om hul sintuie in te span, hoe om hul beskrywings lewe te gee.