PROTEA KLASTEMA
R138.00
Resource Description
HIERDIE KLASTEMA BEVAT DIE VOLGENDE;
-PROTEA Welkom plakkaat
-PROTEA Leerder voorblaaie
-PROTEA Maande van die jaar
-PROTEA Dae van die week (Maandag tot Vrydag)
-PROTEA Alfabetvlaggies (losskrif en vasskrif)
-PROTEA Klasreëls
-PROTEA Verjaarsdae
-PROTEA Seisoene
-PROTEA Getalkaarte
-PROTEA 2D-vorms
-PROTEA Opskrifte: huiswerk, verjaarsdae, klaskapteine, leerder van die week.
-PROTEA Naam etiket
-PROTEA Banier
-PROTEA Twee aanhalings
-PROTEA Kennisgewingbord agtergronde
-PROTEA Kennisgewingbord raampies
-PROTEA Kennisgewingbord elemente
-PROTEA Bevestigings
-PROTEA Vakkie opskrifte
-PROTEA Juffrou voorblaaie vir beplanning
Hierdie klastema word in PDF formaat aan u gestuur. Dit is nie aanpasbaar nie.