SONNEBLOM KLASTEMA (Intermediêre fase)
R172.50
Resource Description
HIERDIE KLASTEMA BEVAT DIE VOLGENDE:
Plakkate
-
Klasreëls plakkaat
-
Skoolwaardes plakkaat
-
Vlakke van begrip plakkaat
-
Welkomplakkaat
-
Groepwerkrolle plakkate
-
Handseine plakkate
-
Verjaarsdae plakkate
-
Voorblaaie vir leerders
-
Voorblaaie vir onderwysers
-
Motiverings plakkate
-
Stemvlakke plakkaat
-
Interaktiewe kalender
Aansteekbord Elemente
-
Verjaarsdae vlaggies
-
“Welkom” aansteekbord letters
-
“By Ons Klas” aansteekbord plakkaat
-
Raampies
-
Bevestigings
-
“Geniet Jou Dag” aansteekbord letters
Opskrifte
-
Vakkie opskrifte
-
Bord opskrifte (verskillende groottes)
-
Huiswerkbord opskrifte
Horlosie Opskrifte
-
Horlosie opskrifte
-
Horlosie tye opskrifte
Hierdie klastema word in PDF-formaat gestuur. Dit is nie aanpasbaar nie.