Studie Metode Boek
R345.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Studie metode boek geskik vir Graad 4 – 9. Bevat studie plan, eksamen wenke, leerderstyl vraelys, breinprofiel vraelys en verskeie studie metodes wat pas by leerstyl. Kleurvolle 50-bladsye boek om leer te vergemaklik.