SW 5 Geografie Toets K2 2025
R63.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geografie Toets Kwartaal 2 (2025)
Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Verwys na: CIRCULAR S15 of 2024: RETENTION OF GRADES R-12 2023/2024 ATP’s
Sluit die volgende in:
Kwartaal 1: Kaartvaardighede 10 punte
Kwartaal 2: Fisiese kenmerke van Suid-Afrika 20 punte
Totaal: 30 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag ingesluit.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word en PDF formaat
Toets: 4 bladsye
Memorandum: 3 bladsye
Also available in English!