Trappe van Vergelyking
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie Trappe van Vergelyking notas maak vergelykings maklik om te verstaan en te gebruik! Met eenvoudige verduidelikings, kleurvolle voorbeelde en handige opsommings, leer leerders vinnig hoe om stellende, vergrotende en oortreffende trappe korrek te gebruik. Perfek vir klaskamergebruik, studietyd of hersiening voor toetse. Hierdie notas is ‘n moet-hê hulpmiddel om Afrikaans maklik en lekker te maak!