R11.50

Artwork/Clipart: All artwork and clipart used are self-generated. Resemblance to actual persons or events is coincidental. Alle kunswerke en prente wat gebruik word is self gegenereer. Enige ooreenkomste met werklike persone of gebeure is toevallig.

Resource Description

Hierdie A4-muurkaarte (x28) is ontwerp as visuele hulpmiddels vir die klaskamer of by die huis. Die muurkaarte (wat alleen fokus op half ure en ure) mik om leerders te help om analoog tyd te kan lees en begryp. Met duidelike visuele voorstellings en inligting maak hulle die leerproses eenvoudiger. Dit is geskik vir alle grade en kan maklik inpas by tydlesse.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.