Vriende van 10
R34.50
Resource Description
Leer alles oor die vriende van 10 met hierdie prettige en kleurvolle flitskaarte en werkkaarte. Tel, inkleur, getalbindings, getalsinne, vul die ontbrekende getal in en getallelyne in.
- 22-bladsy aflaaibare PDF
- 17 x Werkkaarte
- 2 x Flitskaarte