FREE

Resource Description

'n Eenvoudige vyf sintuie plakkaat om kinders te leer oor die vyf sintuie wat ons almal het.
Dit is 'n hoë-resolusie prent en kan in verskillende groottes gedruk word.
Kan as klaskamerversiering gebruik word, in die huis of enige ander plek wat jy goeddink.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

Thank you very much.

Thank you for the free resource.

Vosser - April 25, 2024