Weerkaart, Plekmatjie, Beloningskaart
Sale!
Resource Description
ALLEDAAGSE LEER:
Ingesluit in die pakket:
- Skryf mamma en pappa se nommer op foon vir aanleer van telefoonnommers.
- Plekmatjie met basiese kennis oor getalle, kleure, alfabet, tafeldek, sintuie en gebed.
- Horlosie: leer tyd deur die getalle op die regte plekke te plaas asook die wysers.
- Daaglikse kalender en weer.
- My beloningskaart.
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.