Werkwoord
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Werkwoorde
Graad 3-6
Aan die hand van ATP’s/CAPS
Gebruik die werkkaart om werkwoorde maklik vir leerders aan te leer.
Werkwoorde pakket sluit in
1. Wat is werkwoorde met ‘n lys van werkwoorde voorbeelde
2. Werkkaart – skryf die korrekte werkwoord neer
3. Werkkaart – onderstreep die korrekte werkwoord en vul die korrekte werkwoord in.