Resource Description

Volgens die ATPs moet daar in Wiskunde ‘n ondersoek Kwartaal 2 gedoen word. Die ondersoek kan in die klaskamer gebruik word vir assessering of tuis om sekere konsepte in te oefen. Die volgende konsepte word getoets: vermenigvuldiging, deel, numeriese en getalpatrone.

Resource Reviews

No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.25