Wiskunde Graad 6 – Kwartaal 2 Werkboek
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie werkboek het die belangrike konsepte wat gedekt word in Kwartaal 2 vir Graad 6. Die werkklaarte is baseer op die aangepaste JOP van 2024/2025 en is opgesteld deur ‘n ervare wiskunde opvoeder. Hiertoe hulpbron kan gebruik word as ekstra verrykking of deel vorm van jou intervensieplan.
Die werkboek sluit die volgende in:
1. Getallesinne
2. Meetkundige patrone
3. Numeriese patrone
4. Gewone Breuke
5. Desimale breuke
17 bladsye
Memorandum ingesluit.