Wiskunde Werkkaarte Graad 2, Kwartaal 2
Resource Description
Benodig jou leerders ekstra inoefening van kwartaal 2 Wiskunde konsepte?
Hierdie werkkaarte dek `n verskeidenheid konsepte en het bypassende beskrywings van metodes vir ouers om tuis ondersteuning te bied.
21 bladsye
Dek konsepte:
Telling, sompare, getalname en simbole, skatting, spinnekop diagramme, geldsomme, pylsomme, `n verskeidenheid woordprobleme, herhaalde optelling, tyd en herhaalde optelling wat lei tot maalsomme. GrowingMindsHere
R103.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.