Woordeskat Besoek aan die tandarts Graad 10 -12
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie werksvel help om leerders se woordeskat aangaande ‘n besoek aan die tandarts uit te brei. Dit is paragrawe waarin woorde uitgelaat word en leerders die korrekte woorde wat weggelaat is, invul. Die werksvel bevat ook ‘n memorandum.