Woordeskat en Spelling Graad 10 – 12 ‘n Besoek aan die dokter
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie werksvel word gebruik om leerders aangaande ‘n besoek aan die dokter uit te brei. ‘n Paragraaf word gegee waar woorde uitgelaat is. Leerders moet die werkvel voltooi. Onderaan is ‘n prent met Engelse woorde, leerders moet hierdie woorde vertaal. Sluit memorandum in.