Woordeskat Skryfbehoeftes
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie werksvel word gebruik om leerders se woordeskat aangaande skryfbehoeftes uit te brei. Sal leerders help om al die verskeie skryfbehoeftes wat hul daagliks gebruik, te ken. ‘n Paragraaf word gegee en leerders moet die korrekte woorde invul.