Woordsoorte 2
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Plakkaat waarin Woordsoorte samevattend verduidelik word. Hierdie plakkaat is ideaal vir enige ouderdomsgroep en sal spoggerig in jou klaskamer lyk. Leerders kan ook gerus hierdie verduideliking gebruik tydens toetsvoorbereiding. Hierdie plakkaat kan in A4 – A1 gedruk word. Jeanne-Mari Cawood Store