• KOMMA, Leer-en-leessentrum
  • Die KOMMA, leer-en-leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.
    Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.
    Areas wat aangespreek word:

    Opeenvolging
    Analise en Sintese
    Letterherkenning (grondslagfase)
    Woordbou
    Konsentrasie
    Geheue
    Spelling
    Sekere grammatikale beginsels soos bv. meervoude, verkleinwoorde ens.
    Sinsbou
    Leesvaardighede
    Begrip
    Hulp met eksamen leerwerk
    Opstel van studierooster tydens eksamens
    Leerstyl ontleding en toepassing
    Ondersteuning met opdragte, take en huiswerk
    Stres handtering tydens eksamens
    Eksamen wenke en hulp met opsommings

    Gr. R – Gr. 12 leerders.

Showing 1–21 of 249 results

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.