Mamma en Juffrou - Skoolwerk
  • Mamma en Juffrou - Skoolwerk
  • Gr3 – Gr7 Hulpbronne wat lekker en maklik is. Kwaliteit gewaarborg!

Wonderful

Baie dankie vir die oulike hulpbronne

Mariska Ferreira- September 16, 2022 Graad 4 – GEOGRAFIE ASSESSERING – KWARTAAL 2

Baie baie dankie vir U ondersteuning. :)

Wright Zella - May 12, 2022

Wonderlik

Dankie dat julle sulke oulike hulpbronne gee

Mariska Ferreira- September 16, 2022 Graad 4 – GESKIEDENIS ASSESSERING – KWARTAAL 2

Het baie gehelp, baie dankie

Maak opsomming maklik

Mariska Ferreira- September 16, 2022 Graad 4 – NATUURWETENSKAP ASSESSERING – KWARTAAL 2

Baie oulik dankie

Help met die klein goedjies

Mariska Ferreira- September 16, 2022 Graad 4 – LEWENSVAARDIGHEID ASSESSERING – KWARTAAL 2

Wonderful

Baie dankie vir die oulike hulpbronne

Mariska Ferreira- September 16, 2022 Graad 4 – GEOGRAFIE ASSESSERING – KWARTAAL 2

Happy

Goeie oefening ter voorbereiding van toetse en die eksamen. Die taalkonsepte word goed getoets, asook begripstoets vaardighede.

Simone De Bruyn- September 16, 2022 Graad 4 ENGLISH FAL ASSESSERING KWARTAAL2

PDF?

Hi - when I open the PDF version of this document, it opens as a Word Document? Can you help?

Sania Kotze- September 16, 2022 Graad 4 – LEWENSVAARDIGHEID ASSESSERING – KWARTAAL 2

Taalfoute

'n Hele aantal taalfoute wat reggestel moet word, waarvan die grootste seker die weglating van die voorsetsel "met" ("kom geniet saam jou gesin") by die visuele teks.
Verskeie naamwoordverbindings wat los geskryf is.

Surette.vN- September 16, 2022 Graad 5 – Afrikaans HUISTAAL ASSESSERING – KWARTAAL 2

Baie dankie vir U terugvoer. Foute gebeur soms en daarom ontvang U albei weergawes = PDF en WORD. Dit laat die Onderwyser toe om enige veranderinge te maak sou daar 'n fout of twee wees. Jammer vir die ongerief. Ons gaan beslis probeer beter doen in die toekoms :)

Wright Zella - May 18, 2022

MEMO

A MEMO IN WORD WOULD BE HELPFUL

Smangaliso Sosibo- September 16, 2022 Grade 7 English FAL Term 2 Assessment

Hierdie dokument is in engels,

More,

Is daar `n kans dat ek dalk die PDF weergawe in Afrikaans kan kry?

Die word dokument sukkel so bietjie om reg te druk.

Groete

Marita

Marita15- September 16, 2022 Graad 4 – LEWENSVAARDIGHEID ASSESSERING – KWARTAAL 2

Vreeslik jammer daaroor. Ons het dit nou gaan reg maak. Groete

Wright Zella - June 9, 2022