Resource Description

Straatkaart met verskillende geboue bv. ‘n kerk, polisiestasie, winkel, vulstasie, skool, parkie, huisies, moskee, stadsaal ens. Geboue is in swart en wit en kan ingekleur word. Knip uit en plak op die straatkaart. Bome, stopstrate en verkeersligte is ook in die pakket ingesluit. Hope pret. Leerders kan mondelings aan maats verduidelik hoe om by verskillende plekke uit te kom. Luister en Praat aktiwiteit, sowel as kaartvaardighede. Pouse!

Resource Reviews

Total Seller ratings: ( 15 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00