Resource Description

8 Eenvoudige bederfies en peuselresepte vir die jongspan.

Ons gebruik hierdie resepte nou en dan in die klas.
Van my outjies het spesifieke leerbehoeftes en geniet die eenvoud van die velle.
Beskerm die velle in plastiese lêersakkies.

Resource Reviews

Total Seller ratings: ( 67 ratings )

Brilliant selfbeeld booster

February 9, 2022 Belinda Webb

Uit die oogpunt van n oud pre-primere juffrou en n mamma dink ek die resepte is brilliant en n selfbeeld booster vir enige kind. 10 uit 10.

July 18, 2019 Fran Strauss

FREE

Copyright valid on all products. No resales allowed.