Gr 8 Sosiale Wetenskappe Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed
Resource Description
Graad 8 Termyn 1 Powerpoint Presentation vir onderwysers en/of leerders.
‘n Opsomming van die faktore wat die temperatuur en reënval in SA beïnvloed.
Sluit ‘n kort vasvrae aan die einde van die Presentation in. Geo Rocks!
R35.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.