Graad 4 – Afrikaans Huistaal 3de Kwartaal Toets 2019 (Leesbegrip en Taal)
Resource Description
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ‘n volledige memorandum. Die begripstoets is ‘n oorspronklike teks – Die nare by en die sewe paddas. Graad 4-leerders is mal oor die storie en kan nie wag om die einde te hoor nie. Daar word wel van hul verwag om hul eie einde vir die storie te skryf. Die hele vraestel is op CAPS gebaseer en kan saam met enige handboek gebruik word. Gebruik gerus hierdie vraestel na hartelus in u eie klas. Moet dit asseblief nie elektronies versprei nie. Die vraestel is in WORD en PDF beskikbaar. Voel vry om veranderinge / aanpassings te maak in WORD.
R25.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.