Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 – Powerpoint skyfievertoning en PDF opsommings Junie eksamen
Resource Description
Tuisstudie is ‘n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd. Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly. Ek het ‘n 15% afslag op al my Kwartaal 2 produkte om die koste vir ouers te verminder.Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 2_Leer by leiers_opsomming met pragtige leersame illustrasies.
Onderwerpe:
Eenheid 1: Wat maak ‘n goeie leier?
Eenheid 2: Nelson Mandela: ‘n Goeie leier
Eenheid 3: Mahatma Gandhi
Geskik vir behandeling in tuisstudie, of vir eksamenvoorbereiding.
Sluit in:
33 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)
10 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Lisensie: Vir gebruik in 1 klaskamer, of 1 huishouding.
Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
HIERDIE PRODUK IS OOK DEEL VAN DIE VOLLE JAAR BUNDEL IN MY WINKEL
Gr. 4 Geskiedenis_Kwartaal 2_Leer by leiers_opsomming met pragtige leersame illustrasies.
R40.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.