Resource Description

GRAAD 4 SW – GEOGRAFIE & GESKIEDENIS KWARTAAL 1 OPSOMMINGS – PLATINUM HANDBOEK

Geografie:
– ONDERWERP 1: PLEKKE WAAR MENSE WOON
EENHEID 1: Mense & Plekke
EENHEID 2: Geboue in verskillende
plekke en hul gebruike
EENHEID 3: Paaie en Voetpaaie – hoe hulle in nedersettings
en woonplekke gebruik word
EENHEID 4: Landmerke en verduidelik die pad
EENHEID 5: Mense en hulle behoeftes

Geskiedenis:
– ONDERWERP 1: PLAASLIKE GESKIEDENIS
EENHEID 1: Hoe om meer te wete te kom van die hede in ‘n plaaslike gebied
EENHEID 2: Hoe om meer te wete te kom oor ‘n plaaslike gebied se geskiedenis Juffrou Natasha se Opsommings

Resource Reviews

Total Seller ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00

Termes & Voorwaardes: Geen opsommings mag verkoop, uitgedeel of versprei word sonder my toestemming nie Al die opsommings is die wettige eiendom van Juffrou Natasha se Opsommings en beskik dus Kopiereg op alle inhoud Geen opsommings mag op WhatsApp aangestuur of versprei word nie. Die opsommings is slegs vir die persoonlike gebruik van een persoon of gesin. Indien u vir ‘n skool aankoop is daar ‘n skool lisensie beskikbaar en opsommings mag slegs gedruk word vir die leerders en nie aangestuur word op enige digitale platform nie. © Juffrou Natasha se Opsommings