GRATIS Klastoekennings
Resource Description
Hierdie toekennings kan gebruik word om jou leerders te motiveer en erkenning te gee vir die leerders wat hul beste gee. Jy kan dit elke week of kwartaal uitdeel, of sommer wanneer jy voel iemand het bo die normale presteer.
Voeg hulle name by in die PowerPoint-weergawe of skryf dit sommer in om tyd te spaar wanneer jy die PDF druk.
‘n Paar van die klastoekennings / sertifikate vir jou klas wat ingesluit word:
- Hulpvaardigheid
- Uit-die-boks-denke
- Klasdeelname
- Verbetering in Wiskunde/Afrikaans/Engels
- Goeie manier
- en meer, daar is 13 in totaal!
Indien jy van hierdie hulpmiddel hou, onthou asb. om “feedback” te gee onder “My Account” en “Feedback.”
Dis ook individueel in ‘n ZIP-folder. Om ‘n Zip-folder oop te maak, regsklik en sê “extract” (ek dink!!).
Geniet dit!
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.