Lewensoriëntering: Gekontroleerde toets 2021 (KW4)
Resource Description
FAT: Gekontroleerde toets vir kwartaal 4 2021. Vraestel is inlyn met aangepaste kurrikulum vereistes vir 2021. En is opgestel volgens spesifikasies soos aangedui in nasionale ATP.
Vraestel bestaan uit Afdeling A, B en C en tel uit 70 punte.
R15.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.