Wiskunde Graad 5 Kwartaal 1 2022
Resource Description
Die Wiskunde pakket is volgens die ATPs 2022. Die pakket sluit in: werkkaarte, huiswerk, intervensies, hoofrekeninge en informele sowel as formele assesserings. Kan aangewend word in die klaskamer om voorbereiding te help aanvul. Help ook leerders met inoefening van konsepte. Besige Breintjies
R150.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.