$6

Resource Description

18 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings vir Geskiedenis oor die volgende onderwerpe:

1 Die Nylrivier en hoe dit die nedersetting beïnvloed het.
2 Lewenswyse in Antieke Egipte (Sosiale struktuur; Oortuigings en Godsdiens; Farao’s; Hatsjepsoet; Sfinks, Piramides en Tempels; Hiërogliewe; Wiskunde; Sterrekunde; Medisyne en
Geneeshere)
3 Toetankamen
4 Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke, soos Europa en die Midde-Ooste.

Bron: Platinum Sosiale Wetenskappe Handboek; Maskew, Miller & Longman

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 39 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.