Grondslagfase aktiwiteite vir die Kersseisoen

Dis tog te oulik hoe opgewonde kleintjies oor Kersfees word! Ons het prettige hulpmiddels saamgestel wat Kerstyd vir jou kleinspan baie spesiaal sal maak!

Star Seller: Leandrie Shaw

Star Seller onderwyshulpbronne, geskep deur Leandrie Shaw, bied ook ‘n reeks Natuurwetenskap en Tegnologie hulpmiddels wat opgestel is om kinders meer van die wêreld rondom hulle te leer en bewustheid te kweek. Hierdie KABV-belynde hulpmiddels sluit prettige, praktiese take en werkkaarte in wat graad 4-7 leerders konstruktief besig sal hou, terwyl daar terselfdertyd ook leer […]

Speletjies vir die Grondslagfase

Wie hou nie van speletjies nie? Hulle is pret, interaktief, sosiaal, en uitstekende hulpmiddels om te leer. Geniet hierdie versameling van prettige speletjies!

Star Seller: Teachers Galore

Star Seller: Teachers Galore – Social Science summaries, assessments and tasks which are perfect to help your Grade 4-7 children revise for tests and exams.

Star Seller: Pouse!

Star Seller: Pouse! wil jou help om tyd op admin te bespaar sodat jy meer tyd saam met jou kinders kan spandeer. Jy sal opsommings, toetse en eksamens vind wat by die skool of by die huis gebruik kan word.

VOO Kwartaal 4 hulpmiddels

Blaai deur ons versameling van interaktiewe onderrighulpmiddels wat geskep is om jou onderrigpogings te ondersteun.

Senior fase Kwartaal 4 hulpmiddels

Berei voor vir kwartaal 4 met hierdie onderrighulpmiddels wat ontwerp is om jou te help om tyd te bespaar. Hierdie versameling sluit hulpmiddels vir jou graad 7 – 9 studente in.

Intermediêre fase Kwartaal 4 hulpmiddels

Sluit die jaar met sukses af met hierdie gereed-om-te-gebruik onderrighulpmiddels. Ons het hierdie hulpbronne saamgevat om jou te help om meer tyd saam met jou graad 4- tot 6-studente te spandeer. Ons het ook die Engelse hulpmiddels vir die Intermediêre Fase!

Grondslagfase Kwartaal 4 hulpmiddels

Vind al die onderrighulpmiddels wat jy vir jou Graad R – 3 studente benodig. Ons het dit saamgevoeg sodat jy tyd kan bespaar om daarna te soek of dit te skep.

Graad 9 Kwartaal 4 hulpmiddels

Voorbereiding eindig nooit en word ook nie makliker nie. Gelukkig het ons jou gedek en gereed om jou reg te stel vir sukses gedurende kwartaal 4.