VKO Kwartaal 1 hulpmiddels

Afrikaans Back to School ECD • Teacha

Kleintjies het soveel energie! As jy opsoek is na ‘n paar idees om hulle tydens die eerste kwartaal geïntereseerd en aandagtig te hou, het ons net die versameling vir jou! Dis propvol hulpmiddels vir jou VKO- en Graad R-leerders, en perfek om jou kleinspan te inspireer en te stimuleer.

Beplanning

Aktiwiteite en Assesserings