Emosies Les 5 β Luister en Praat Aktiwiteite Skoolgereedheid vir Klueters enTuisonderwys
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Emosies Les 5 β Volledige Leerervaring met Klank, Prentjies en Gesels
βn Alles-in-een leerervaring vir jong kinders om emosies, klanke en leesvaardighede te versterk.
Wat kinders doen:
-
Gesels oor prente
-
Klanke en woorde lees
-
Emosies benoem en bespreek
-
Kies die regte letters en spel eenvoudig
Pakketinhoud:
-
PDF β Emosies Les 5: 21 bladsye (insluitend gebruiksvoorwaarde)
-
PDF β Flitskaarte 5.2: 4 bladsye visuele hulpmiddels
-
PDF β Werkkaarte 5: 4 bladsye met praktiese aktiwiteite
Die les kan op βn rekenaar gewys word. Verseker dat jou toestel PDFβs kan oopmaak.
Let wel:
Die Engelse weergawe van elke les verskil effens van die Afrikaanse weergawe en is uniek aangepas vir die betrokke taal en leerdoelwitte.