Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 4 2023
$2
Resource Description
Hierdie dokument vir graad 6 Lewensvaardighede bestaan uit ‘n formele en informele aktiwiteit soos uiteengesit in die R-ATP 2023/24 gebaseer op die KABV-kurrikulum van SA. Dit sluit ‘n 2D-plakskildery (40 punte) van ‘n gebou van die leerder se keuse en ‘n marionetspel (poppekas vir 10 punte) in.