Graad 4 Skeppende Kuns 3D Projek: Kwartaal 4
$3
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is die ideale tyd vir die toekomstige kunstenaars/beeldhouers in jou Graad 4-klas om te wys waartoe hulle in staat is…. Wat is beter as ‘n 3D projek: hulle kan kies om ‘n vlieër te maak, ‘n voëlvoerder of ‘n droomvanger! Die assessering sluit die rubriek in.