$1

Resource Description

Pret met getalle bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel / aftrek/ maal somme mee te oefen. Die speletjies maak gebruik van 4 draaiers (spinners) om getalle tot 5, 6, 10 en 12 ondeskeidelik te kan draai. Of gebruik die flitskaarte (plus tot 10+10, minus tot 10-10 en maal tot by 10×10). Gebruik die 5 en 6 draaiers vir jonger kinders wat nog met kleiner getalle werk vir optel/aftrek/maal en die 10 en 12 draaier vir ouer kinders wat al met groter getalle kan werk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.