Getalwaarde PowerPoint en Werkkaart
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Getalwaarde PowerPoint & Werkblad | Grondslagfase
Maak die onderrig van getalwaarde pret en interaktief met hierdie gedetailleerde PowerPoint-aanbieding, spesiaal ontwerp vir leerders in die Grondslagfase! Hierdie hulpmiddel verduidelik plekwaarde op ‘n eenvoudige, visuele en ouderdomsgepaste manier, en help jong leerders om tientalle en eenhede maklik te verstaan.
Wat is ingesluit:
-
’n Kleurvolle, interaktiewe PowerPoint-aanbieding wat plekwaarde stap vir stap verduidelik
-
Aktiwiteite en skyfies met klikbare elemente en helder illustrasies
-
’n Bykomende werkblad om die konsepte vas te lê en begrip te toets
Ideaal vir klasonderrig op ‘n slim- of rekenaarskerm, of vir hersiening in kleiner groepe. Of jy nou in die klaskamer of aanlyn onderrig gee, hierdie hulpmiddel bespaar jou tyd en maak jou wiskundelesse meer effektief en lekker!