Store Reviews
2
Contents not really related to school work, wish there was an indication of what the content would be before payment
Mariette Ter Poorten- June 6, 2023 Natuurwetenskappe Graad 6 Kwartaal 2 Toets
Goeie hersiening
Goeie hersiening produk vir eksamen.
Carolinaschlechter- June 6, 2023 Natuurwetenskappe Graad 5 Kwartaal 2 Toets
NWT KWARTAAL 2 PLAKKAARTE
Plakkaarte was goedkoop en tot nut, maar die druk werk kon dalk 'n bietjie groter gewees het vir die kinders om dit teen die muur te kan lees
Jacky Ferreira- April 13, 2023 Graad 4 NW Kwartaal 2 Plakkate
Hierdie is nie wat die beskrywing se nie.
Not what is said. No worksheets, no summary of the work
Very disappointed in what I bought.
Poor rating
Charmonix- September 16, 2022 Graad 4 Natuurwetenskappe Kwartaal 3
Baie min waarde vir geld
Was van geen nut gewees nie !! Baie teleurgestel in die dat ek R60 gemors het. Kan niks van die werk gebruik nie.
Zicky- September 16, 2022 Graad 4 Natuurwetenskappe Kwartaal 3