Finansies: Bankwese, rente & inflasie
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die doel van die les is om basiese konsepte rakende finansies te dek.
– Rente:
i. Verstaan die verskil tussen enkelvoudige en saamgestelde rente.
ii. Doen berekeninge sonder die gebruik van ‘n formule
iii. Verstaan en interpreter grafieke wat verskillende scenarios uitbeeld
– Bankwese:
i. Verstaan hoe rente van verskillende bankrekeninge bereken word.
ii. Verstaan hoe lenings en huurkoop-ooreenkomste werk.
iii. Vergelyk bankkoste van verskillende bankrekeninge.
– Inflasie:
i. Gemiddelde toename in die pryse van goedere en dienste oor ‘n tydperk.
ii. Rentekoers as ‘n persentasie
iii. Invloed van inflasie op koopkrag en begrotings