Star Seller: Math-e-rific resources

Students struggle with Maths – it’s not new information. Star Seller, Simpnet (Math-e-rific), battled with the subject too; that’s why she created English and Afrikaans posters that concisely explain basic concepts, step-by-step. These posters are meant to empower your students to solve calculations independently, but they can also be used as a reference to introduce new topics and serve as notes for self-study.

Area, Volume en Buite-oppervlak
Description
Die resource bestaan uit 5 A3 bladsye. Die inhoud bevat die volgende formules: Area: Reghoek, driehoek, vierkant en sirkel. Buite-oppervlakte en volume: kubus, reghoekige prisma, silinder en driehoekige prisma. Nette ingesluit (Kubus, reghoekige prisma, driehoekige prisma en 'n silinder)

Eksponent Wette Gr9
Description
Dit kan gedruk word en in die klaskamer geplaas word of kan dit gebruik vir notas vir hersiening of die inleiding na die konsep. Dit bevat die wette vir maal, deel, wat om te doen as jou eksponent gelyk is aan 0, as daar hakkies betrokke is by jou eksponente en dan ook hoe om negatiewe eksponente te hanteer. By elke wet is 'n voorbeeld geplaas ook.

Class Posters - Math Vocabulary
Description
These posters consist of the letters of the alphabet, with each describing a terminology using the letter of the alphabet. Terms include: Acute angle, bisector, chord, denominator, equation, factor, geometric sequence, hypotenuse, isosceles, joint line, kite, linear function, midpoint, negative exponent, obtuse angle, Pythagoras, quadrilateral, radius, sector, transversal, units of measurement, variable, whole numbers, x-axis, y-axis, zero slopes.

Algebraïse uitdrukkings
Description
Hierdie hulpbron is ideaal om te gebruik as plakkate teen die muur of om dit in notavorm uit te deel vir studente om te gebruik vir hersiening of om na te kan verwys wanneer hulle onseker is. Die 8 bladsye dek die volgende: 1. Reels van uitdrukkings 2. Gelyksoortig en ongelyksoortig 3. Identifiseer hoeveel terme 4. Graad van uitdrukking 5. Wat is 'n koeffisient 6. Klassifiseer algebraise uitdrukkings 7. Dalende en stygende magte 8. Optel en aftrek 9. Maal en deling 10. Magte en wortels 11. Substitusie *voorbeelde ingesluit by elk

RATIO AND RATE G8 2x A3 Posters
Description
In this resource, you will find an explanation of what is Ratio, the simplification of ratios (an example is included), and how to divide into a given ratio (an example is included). The resource also explains what a rate is and provides examples of a rate.

Eienskappe van hoeke
Description
Die resource bestaan uit drie A3 bladsye wat die volgende konsepte dek: - Hoeke in driehoek - Prallelle lyne hoeke -Hoeke om 'n punt - Teenoorstaande hoeke - Supplementê en komplimentêre hoeke Jy kan dit druk en gee aan die leerders vir hulpmiddels of teen die klaskamer se muur plaas.

Conversions Metric System 3
Description
This summary includes steps on how to convert between volume, mass and length units. It could be printed and then given as an additional source to the learner or it can be printed and pinned to the classroom wall. This contains some easy steps to remember the conversions.