Graad 5 kwartaal 3 KABV hulpmiddels

Ons het hierdie KABV-belynde versameling gebundel om jou en jou studente voor te berei vir ‘n suksesvolle kwartaal 3. Dit sluit gebruiksgereed hulpmiddels in, van werkkaarte en projekte tot opsommings en hersienings. Ons het ook Engelse hulpmiddels gedek!

Graad 5 Kwartaal 3 Pakket (NWT, SW & LO)
Description
Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 5 – Kwartaal 3: NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek) SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek) LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek) Summaries SA
Afrikaans

Afrikaans Gr.5 Navorsing projek kwartaal 3
Description
Kwartaal 3 navorsingsprojek sluit in: Fase 1: 3 verskillende stories(Fabels) wat die leerders dan moet ontleed. Vra soos wie is die hoofkarakters/protagonis/antagonis, karaktereienskappe , moraal van die storie word gevra om basiese kennis te versterk ten opsigte van die skryf van 'n eie storie/ dialoog/nuusberig/ laaste eerbetoning ens. en dan so 'n meer suksesvole uitkom te bevorder. Inligting word gegee met webwerf skakels om leerders bietjie te lei in hul navorsing soos waar hulle inligting kan kry, miskien ook prente vir die mondeling later. Fase 2: Basiese navorsing vir eie storie. + Die volledige skryf proses, breinkaart, rofwerk en finaal met rubriek (hierdie is net die gewone skryfproses, die onderwyser kan dit verander na 'n onderhoud met een van die karakters, of brief aan die skrywer of hoe ook al verkies) Fase 3: Kwartaal 4 Mondeling met rubriek
Wiskunde

Graad 5 Wiskunde Hersiening
Description
Graad 5 Wiskunde Hersiening Hersieningspakkie Memorandum ingesluit. 8 bladsye Bevat: Veelvoude, faktore, plus, minus, maal, deel, herleiding van breuke, ekwivalente breuke, van-somme, skryf van tyd in woorde en in digitale formaat, transformasies en identifisering van 2D-vorms.
Sosiale wetenskappe

Graad 5 Sosiale Wetenskappe Kwartaal 3 werkboekie (Geskiedenis en Geografie)
Description
Die leerdervriendelike werkboek bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Die inhoud van weke 1-10 word logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF-formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri se Klaskamer
Natuurwetenskap en tegnologie

Graad 5 Natuurwetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer
Lewensvaardighede

Graad 5 Lewensvaardigheid Werkstukke/Toetse met Memo's - Kwartaal 3
Description
Hierdie pakket sluit werkstukke in wat as toetse gebruik kan word vir hersiening oor die volgende onderwerpe vir Lewensvaardigheid vanuit die Platinum Handboek vir Graad 5: 1 Feeste en Gebruike in verskillende gelowe in Suid-Afrika 2 Veiligheidsmaatreëls by die huis en in die omgewing 3 Water is 'n belangrike basiese behoefte 4 Eet Gesond Elke onderwerp het werkstukke wat memo’s vir elke bladsy insluit. Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021.
Skeppende kunste

Graad 5 Skeppende Kunste (LV) kwartaal 3 werkboekie - Visuele Kunste + Uitvoerende Kunst
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit.Die werkboekie bevat ook 'n formele assessering wat gebruik kan word. Dit bevat nie 'n memorandum nie omdat daar van die leerder verwag word om hulle eie ervarings te deel. Die boekie is in PDF formaat. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer