2019 Kwartaal 3 Graad 8 Wiskunde Kontroletoets
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Splinternuwe Kontroletoets vir Graad 8 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:
– Omtrek & Oppervlakte
– Totale Buite-oppervlakte, Volume & Kapasiteit
– Datahantering
sluit in:
– ‘n Volledige nasienriglyn.
– Opsomming van kognitiewe vlakke.