R63.25

Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING.

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV KWARTAAL 2 ONDERWERPE:

1. Elektriese Stroombane

2. Vektore & Skalare

3. Beweging in Een Dimensie

4. Oombliklike Spoed & Snelheid

[100 PUNTE]

SLUIT IN:

• ‘n Volledige nasienriglyn.

• Opsomming van kognitiewe vlakke.

KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.