2022 – KWARTAAL 4 – GRAAD 7 – NATUURWETENSKAPPE – EKSAMEN
R82.23
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING.
VOLSKAALSE FINALE EKSAMEN [80 PUNTE]
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE:
– Bronne van energie
– Potensiële en kinetiese energie
– Hitte-oordrag
– Isolasie en energiebesparing
– Energie-oordrag na omgewing
– Verwantskap van die son tot die aarde
– Verwantskap van die maan tot die aarde
– Historiese ontwikkeling van sterrekunde
SLUIT IN:
· ‘n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.
KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.