R80.50

Resource Description

 Eenheid 3.1 Maniere waarop die besigheid kan aanpas by uitdagings van die besigheidsomgewings

 Eenheid 3.2 Maniere waarop besighede ‘n direkte invloed op die omgewings kan uitoefen

 Eenheid 3.3 Invloedwerwing, netwerkvorming en magsverhoudinge

Aan die einde van hierdie onderwerp moet leerders die volgende kan doen:

Verduidelik/Bespreek/Beskryf die volgende maniere waarop besighede kan aanpas by uitdagings van die besigheidsomgewings:

  • inligtingbestuur
  • strategiese reaksie
  • samesmeltings, oornames, verkrygings en alliansies
  • organisasieontwerp en buigsaamheid
  • direkte invloed van die omgewing en sosiale verantwoordelikheid

Gee praktiese voorbeelde van samesmeltings, oornames, verkry- gings en alliansies.

Identifiseer hierdie voorbeelde uit gegewe scenarios/stellings.

Stel maniere voor waarop besighede ‘n direkte invloed kan uitoefen op die omgewing

Beveel projekte aan wat die besigheid kan onderneem as deel van hul sosiale verantwoordelikheid en verduidelik wat die voordeel is van hierdie projekte vir die onderneming.

Definieer/Brei uit oor die betekenis van invloedwerwing

Bespreek/Verduidelik die redes waarom besighede betrokke is by invloedwerwing.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.