2D vorms – Vierhoeke, Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7
$4
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie PowerPoint is geskik vir Graad 4-7 en sluit alles wat nodig is om te weet oor 2D vorms – vierhoeke in.
SLuit in:
Tipe vierhoeke en hulle eienskappe.
Die binnehoeke van vierhoeke.
Gelykvormig en kongruente vierhoeke.
Hoe bepaal ons gelykvormigheide.
Los probleme met vierhoeke op.